Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete mag in my gewyde plek werk. Hulle mag wagstaan by die poorte van die tempel en hulle mag by die tempel werk. Dit is die Leviete wat die diere moet slag vir die brand-offers en die ander offers van die volk. Hulle mag vir die volk werk.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:11 in konteks