Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:10 Bybel vir Almal (ABA)

Net die Leviete kon dit doen. Maar die Leviete het ver weggegaan van My toe hulle die Israeliete verkeerd laat doen het. Die Israeliete het verkeerd gedoen en hulle het hulle afgode gedien. Daarom moet die Leviete die straf kry vir die verkeerde dinge wat hulle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:10 in konteks