Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 43:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die konings het die drumpel en die raam van die deur van hulle paleis teen my tempel gesit. Daar was net ’n muur tussen hulle en My. Hulle het my heilige Naam onrein laat word met die dinge wat hulle gedoen het, dinge wat Ek haat. Ek het kwaad geword en Ek het hulle laat sterf.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 43

Kyk Esegiël 43:8 in konteks