Wanneer jy die altaar so gereedgemaak het, dan moet jy ’n gesonde bul en ’n gesonde skaap-ram bring om te offer.