Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het gemeet hoe lank die kamer is. Dit was twintig el lank. Die kamer was twintig el breed, dieselfde soos die voorste kamer. Die man het vir my gesê: “Hierdie is die hoog-gewyde kamer.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:4 in konteks