Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was kamers in die poort. Elke kamer was een meetriet lank en een meetriet breed. Elke muur tussen die kamers was vyf el dik. Die drumpel van die poort langs die kant van die voorportaal van die poort was een meetriet breed. Die voorportaal was aan die voorkant van die tempel.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:7 in konteks