Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:48 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die man my gebring na die voorportaal van die tempel. Hy het die mure langs altwee kante van die deur gemeet. Elke muur was vyf el lank. Die deur by elke kant was drie el breed.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:48 in konteks