Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:39 Bybel vir Almal (ABA)

In die voorportaal van die poort was twee tafels langs elke kant. Hulle het die diere vir die brand-offer en die sonde-offer en die skuld-offer op die tafels geslag.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:39 in konteks