Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die vensters en die pilare en die palmbome in hierdie poort was so groot soos die vensters en pilare in die poort by die oostekant. ’n Mens kon teen sewe trappe opgaan in die poort. Daar was ’n voorportaal by die binnekant.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:22 in konteks