Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 4:8 Bybel vir Almal (ABA)

Kyk, Ek bind jou vas met toue sodat jy nie van die een sy op die ander sy kan draai nie. Wanneer jy klaar die stad van al die kante aangeval het, dan kan jy omdraai.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 4

Kyk Esegiël 4:8 in konteks