Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet jou gesig draai na Jerusalem, die stad wat vyande rondom het. Jy moet jou moue oprol en jy moet ’n profeet wees en ’n boodskap bring teen die stad.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 4

Kyk Esegiël 4:7 in konteks