Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:23 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal ook nie weer afgode dien en dinge doen wat Ek haat nie. Hulle sal nie weer opstandig wees sodat hulle onrein word nie. Ek sal hulle red en Ek sal al hulle ongehoorsaamheid wegneem wat hulle sonde laat doen het, Ek sal hulle reinig. Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:23 in konteks