Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal hulle een volk maak in die land, op die Israel-berge, en hulle almal sal een koning hê. Hulle sal nie meer twee volke wees nie en hulle sal nooit weer twee lande wees nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:22 in konteks