Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:16 Bybel vir Almal (ABA)

“En jy, mens, jy moet ’n plankie neem en jy moet daarop skryf ‘Vir Juda en vir die Israeliete wat hulle bondgenote is.’ Dan moet jy nog ’n plankie neem en jy moet daarop skryf ‘Vir Josef.’ Dit is die plankie van Efraim en al die mense van Israel wat hulle bondgenote is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:16 in konteks