Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:38 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal word soos die skape en bokke van die mense wat aan My behoort, soos die skape en bokke in Jerusalem wanneer dit feestyd is. Die stede wat nou net hope klippe is, sal vol skape en bokke wees. Die mense sal weet dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:38 in konteks