Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:35 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal sê: ‘Niemand kon voorheen in hierdie land woon nie, maar dit het nou geword soos die tuin van Eden. Mense het die stede se sterk mure weer gebou en hulle het daar gaan woon, in die stede wat verwoes was en waar niemand kon woon nie.’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:35 in konteks