Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek sal julle reinig en Ek sal julle sonde vergewe. Daardie dag sal Ek weer mense in die stede laat woon. Hulle sal die stede weer bou, die stede wat nou net hope klippe is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:33 in konteks