Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:31 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sal onthou hoe sleg julle gelewe het en julle sal onthou wat julle verkeerd gedoen het. Julle sal naar word oor julle sondes en oor die dinge wat julle gedoen het, dinge wat Ek haat.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:31 in konteks