Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:20 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle daar by die ander volke kom, het hulle so gelewe dat die mense sleg gepraat het oor My. Die mense het gesê: ‘Dit is die Here se volk, maar hulle moes weggaan uit sy land.’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:20 in konteks