Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die mense en die diere op julle baie laat word. Hulle sal baie word en vrugbaar wees. Ek sal mense op julle laat woon soos voorheen en Ek sal dit beter laat gaan met julle, beter as voorheen. Julle sal weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:11 in konteks