Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 35:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jy was ook bly toe die land van die volk Israel ’n plek geword het waar niemand kan woon nie. Ek sal dieselfde doen met jou. Die Seïr-berg, die hele land Edom, sal ’n plek word waar niemand kan woon nie. Hulle sal weet dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 35

Kyk Esegiël 35:15 in konteks