Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:31 Bybel vir Almal (ABA)

Dan kom hierdie volk van My almal na jou toe en hulle kom sit voor jou. Hulle luister na wat jy sê, maar hulle doen dit nie. Hulle sê met hulle mond dat hulle lief is vir jou, maar in hulle harte voel hulle anders, hulle soek die dinge wat die beste is vir hulleself.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:31 in konteks