Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:27 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Die mense wat oorgebly het en wat daar tussen die hope klippe lewe, hulle sal in oorlog sterf. Ek gee die mense wat buite in die veld is, vir die wilde diere om op te vreet. En die mense wat wegkruip in die berge of in die grotte, sal van pes sterf. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:27 in konteks