Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die aand voordat die persoon gekom het, het ek gevoel die Here sit sy hand op my. Ek kon toe nie praat nie. Maar toe die persoon die volgende oggend by my kom, het die Here my weer laat praat.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:22 in konteks