Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:30 Bybel vir Almal (ABA)

“Al die leiers van die noorde is daar, en al die mense van Sidon wat afgegaan het saam met die mense wat in oorlog gesterf het. Hulle was sterk, hulle het ander mense bang laat word, maar nou is hulle verneder. Niemand respekteer hulle nie, hulle het gaan lê by die mense wat in oorlog gesterf het. Hulle is nou nie meer belangrik nie, hulle is by die mense wat in die graf afgaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:30 in konteks