Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:29 Bybel vir Almal (ABA)

“Edom en sy konings en die ander mense wat oor hom regeer het, is ook daar. Hulle was sterk, maar hulle het in oorlog gesterf. Hulle lê by die dooie mense, niemand respekteer daardie mense nou nie, hulle is by die mense wat afgaan in die graf.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:29 in konteks