Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:25 Bybel vir Almal (ABA)

Elam moet gaan lê tussen die mense wat in oorlog gesterf het. Al sy soldate se grafte is rondom hom. Niemand respekteer hulle nou nie. Toe hulle gelewe het, was almal bang vir hulle, maar hulle het in oorlog gesterf en hulle is nie meer belangrik nie, hulle is by die mense wat afgaan in die graf, hulle is tussen die dooie mense.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:25 in konteks