Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:24 Bybel vir Almal (ABA)

“Elam en al sy soldate is daar. Hulle grafte is rondom hom. Hulle het almal in oorlog gesterf. Niemand respekteer hulle nou nie. Hulle moes afgaan na die land daar onder. Toe hulle gelewe het, was almal bang vir hulle, maar nou is hulle nie meer belangrik nie, hulle is by die mense wat in die graf afgaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:24 in konteks