Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander sederbome in die godetuinkon nie hoër groei as hy nie,die sipresbome was nie soos hy nie,en die plataanbome was nie so grootsoos die sederboom se takke nie.Nie een boom in die godetuin was so mooisoos hy nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:8 in konteks