Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:18 Bybel vir Almal (ABA)

Farao, watter bome in Eden was so belangrik en so groot soos jy? Nie een nie. Nou sal jy ook moet sterf en afgaan na die land daar onder saam met die bome van Eden. Jy sal daar lê tussen die mense, niemand respekteer daardie mense nie. Jy sal daar lê saam met die mense wat in oorlog gesterf het, jy en al jou soldate.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:18 in konteks