Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:11 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het Ek die boom vir die sterkste man van al die volke gegee sodat hy met die boom kon doen wat hy wil. Die man het vir die boom die straf gegee wat hy moes kry, want die boom was sleg. Ek het die groot sederboom weggegooi.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:11 in konteks