Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:4 Bybel vir Almal (ABA)

’n Leër sal na Egipte kom,en die mense in die land Kussal bang word.Die vyande sal mense in Egipte laat sterf.Hulle sal die goed van die land vir hulleself vaten hulle sal die geboue afbreektot op hulle fondamente.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:4 in konteks