Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:18 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal in die stad Tagpanges in die dag donker word wanneer Ek die jukke breek wat Egipte op ander volke se nekke gesit het. Daar sal dan nie soldate wees wat Egipte sterk maak nie. ’n Wolk sal die stad toemaak, en sy mense sal gevangenes word, hulle sal moet weggaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:18 in konteks