Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die volk Israel sal nie luister na jou nie, want hulle wil ook nie luister na Mý nie. Ja, die hele volk Israel is hardkoppig, hulle wil nie luister nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:7 in konteks