Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek sal nou vir koning Nebukadnesar van Babel bring om Tirus aan te val. Hy is die koning oor al die konings en hy sal kom met perde en oorlogkarre en met manne op perde en baie soldate.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:7 in konteks