Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:20 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal Ek jou laat afgaan saam met die ander stede wat na die doderyk gaan, na die mense toe wat lank gelede gesterf het en in die doderyk is. Ek sal jou laat woon in die onderwêreld soos die ander stede wat lank gelede hope klippe geword het. Niemand sal weer in jou woon nie, Ek sal nie weer vir jou ’n plek gee in die wêreld nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:20 in konteks