Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal ’n klaaglied begin sing oor jou. Hulle sal sing en hulle sal oor jou sê:“Ag, Tirus, jy is weg.Mense het oor die see gekomom in jou te woon.Almal het geweet van jou,jou mense het regeer op die see.Almal was bang vir julle,vir jou en die mense wat in jougewoon het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:17 in konteks