Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal die goed in die stad vir hulleself vat en hulle sal al die winkels leegmaak. Hulle sal die mure en die mooi huise afbreek en hulle sal die hele stad in die see gooi, die klippe en die hout en die grond.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:12 in konteks