Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, die Here, het gepraat. Jou straf sal kom, Ek sal dit doen. Ek sal dit nie los nie, Ek sal nie jammer wees vir jou nie, Ek sal nie my plan verander nie. Ek sal jou straf oor die dinge wat jy gedoen het.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:14 in konteks