Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jy, Jerusalem, is onrein, jy het slegte dinge gedoen. Dit is die roes aan die pot. Ek wou jou rein laat word, maar jy het nie rein geword nie en jy sal nie rein word nie. Ek is kwaad en Ek sal jou straf.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:13 in konteks