Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters het my wette verkeerd verduidelik. Hulle het my gewyde dinge ontwy, hulle het nie die gewyde dinge apart gehou van die dinge wat nie gewy is nie, hulle het nie vir die mense geleer wat is rein en wat is onrein nie. Hulle maak of die Sabbatdag dieselfde is soos ’n ander dag. Hulle dink nie meer Ek is heilig nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:26 in konteks