Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers wat oor die land regeer, is soos leeus wat brul en alles doodbyt. Hulle het mense doodgemaak en hulle het die kosbare goed vir hulleself gevat, hulle het baie vroue in die land weduwees laat word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:25 in konteks