Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir die land Israel sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Israel, Ek is nou jou vyand, Ek sal my swaard uit sy leersak haal en Ek sal almal in jou doodmaak, al die mense wat reg gedoen het en almal wat verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:3 in konteks