Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:29 Bybel vir Almal (ABA)

Mense het gesê Ek het vir hulle gewys wat Ek met jou sal doen, maar dit is nie waar nie. Die tekens wat hulle gesien het, is vals. Swaard, Ek sal jou gebruik en Ek sal die nekke afkap van die mense wat moet sterf, die mense wat verkeerde dinge doen. Hulle laaste dag het gekom, die tyd het gekom om hulle die laaste maal te straf.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:29 in konteks