Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:28 Bybel vir Almal (ABA)

En jy, mens, jy moet my boodskap bring, jy moet vir die mense sê: Die Here, Hy wat Here is, praat met die Ammoniete wat met sy volk gespot het. Jy moet vir die swaard sê: Swaard, swaard, Ek het jou uit jou leersak gehaal om mense dood te maak, Ek het jou blink gevryf om mense dood te maak en om te blink.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:28 in konteks