Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar Ek het dit nie gedoen nie. Die Israeliete het tussen ander volke gewoon, en daardie volke het gehoor dat Ek belowe het om die Israeliete uit Egipte te bring. Ek is die Here, Ek wou nie hê dat daardie volke moet dink Ek kan nie doen wat Ek belowe het nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:9 in konteks