Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar hulle was opstandig teen My, hulle wou nie luister na My nie. Nie een van hulle het die vuil afgode waarvan hy hou, weggegooi nie, hulle het nie die afgode van Egipte gelos nie. Ek het gedink Ek sal hulle daar in Egipte straf en Ek sal aanhou totdat Ek nie meer kwaad is nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:8 in konteks