Ek het toe vir hulle gevra: ‘Wat beteken die offer-plekke waarnatoe julle gaan?’ Hulle noem daardie plekke nou nog offer-plekke.