Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 19:14 Bybel vir Almal (ABA)

En daar het vuur gekom uit die wingerdstok se stamen dit het die ranke en die druiwe verbrand.Toe was daar nie meer ’n sterk takwat ’n koning se septer kon wees nie.”Dit is ’n klaaglied hierdie. Dit het ’n klaaglied geword.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 19

Kyk Esegiël 19:14 in konteks