Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 19:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Here het gesê: “En jy, mens, jy moet ’n klaaglied begin sing oor die konings van Israel.

2. Jy moet sê:“Jou ma was ’n groot leeu-wyfie tussen die leeus.Sy het tussen die jong leeus gelêen sy het haar klein welpies grootgemaak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 19